Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n monografie oor die kuns van die Olivierbroers, en word op ’n dag ooggetuie van ’n moord. Kort hierna nader ’n holwangkêrel haar met ’n vreemde voorstel ...