LIBROS DEL AUTOR: ingrid winterbach

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: ingrid winterbach

ingrid winterbach Eliminar filtro Quitar filtros
  • Vlakwater
    Ingrid Winterbach
    Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n monografie oor die kuns van die Oli...
    Disponible

    24,60 €

  • Die aanspraak van lewende wesens
    Ingrid Winterbach
    Hierdie bekroonde skrywer se nuwe roman was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012, en bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang. Die verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad. Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! ...
    Disponible

    25,64 €