LibrerÃa Samer Atenea
LibrerÃa Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
LibrerÃa Perelló (Valencia)
LibrerÃa ElÃas (Asturias)
Donde los libros
LibrerÃa Kolima (Madrid)
LibrerÃa Proteo (Málaga)
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ’n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .