Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Drie heerlike verhale. In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker . . . In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haar voor te doen as ’n middeljarige oujongnooi wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar ’n maand voor hul troue in dat hy ’n ander vrou liefhet . . .