LIBROS DEL AUTOR: ena murray

6 resultados para LIBROS DEL AUTOR: ena murray

  • Ena Murray Omnibus 40
    Ena Murray
    Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus:In Sonneblomstraat 7 bied ’n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya ’n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word.In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem,...
    Disponible

    19,76 €

  • Ena Murray Omnibus 39
    Ena Murray
    In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotel...
    Disponible

    18,12 €

  • Ena Murray Omnibus 38
    Ena Murray
    Die verhale in hierdie omnibus is En die klippe sal uitroep, Die tonnel en Keerkring van die hart. ...
    Disponible

    19,76 €

  • Ena Murray Omnibus 37
    Ena Murray
    Met die oorspronklike publikasie van dié drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit Die Meissner-kliniek, Dokter Julene en Die ongebore uur. ...
    Disponible

    19,72 €

  • Ena Murray Omnibus 36
    Ena Murray
    Die verhale in hierdie omnibus is Oase van geluk, Wanneer die nuwe dag breek en Môre lê ver. ...
    Disponible

    19,91 €

  • Ena Murray Omnibus 35
    Ena Murray
    Drie heerlike verhale. In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker . . . In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haar voor te doen as ’n middeljarige oujongnooi wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar ’n maand voor hul ...
    Disponible

    19,81 €