Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandeling en die oorgang in Suid-Afrika.Die boek met sy heerlike anekdotes bied ’n vars blik op bekende Suid-Afrikaanse politici.