LIBROS DEL AUTOR: anchien troskie

6 resultados para LIBROS DEL AUTOR: anchien troskie

  • Vermis op Allesverloren
    Anchien Troskie
    Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as ’n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en roep Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in om Erta te vind voor dit te laat is. ...
    Disponible

    22,18 €

  • The State Vs Anna Bruwer
    Anchien Troskie / Elbie Lötter
    How does one seek forgiveness for murder? Or is retribution the only way to bring about justice? In this follow-up to It’s Me, Anna, Anchien Troskie, writing once again as Elbie Lötter, tells the story of Anna’s life after her stepfather’s death. ...
    Disponible

    21,23 €

  • Die staat teen Anna Bruwer
    Anchien Troskie / Elbie Lötter
    Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna. ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa - ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop. ...
    Disponible

    21,27 €

  • Dis ek, Anna
    Anchien Troskie / Elbie Lötter
    Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. ’n Blitsverkoper in Suid-Afrika - moenie dié boek misloop nie. ...
    Disponible

    22,37 €

  • Nooit is ’n lang, lang tyd
    Anchien Troskie
    Uiteindelik, ’n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ’n lekker-lekkerleesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ’n geheim wat die ander nie dúrf weet nie . . . ...
    Disponible

    29,30 €

  • Die besoeker
    Anchien Troskie
    Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. ...
    Disponible

    22,32 €