Anchien Troskie / Elbie Lötter
Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna. ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa - ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.