Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Uiteindelik, ’n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ’n lekker-lekkerleesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ’n geheim wat die ander nie dúrf weet nie . . .