Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking - ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.