Professor Frisko se Penarie

Professor Frisko se Penarie

Corlie Putter

10,99 €
IVA incluido
Disponible
Editorial:
Digital on Demand
Año de edición:
2024
ISBN:
9781067224608
10,99 €
IVA incluido
Disponible

Selecciona una librería:

  • Librería Samer Atenea
  • Librería Aciertas (Toledo)
  • Kálamo Books
  • Librería Perelló (Valencia)
  • Librería Elías (Asturias)
  • Donde los libros
  • Librería Kolima (Madrid)
  • Librería Proteo (Málaga)

Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur....In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.Hy is besig met navorsing en het ’n baie belangrike deurbraak gemaak.Om te verhoed dat die navorsing in die verkeerde hande beland, het hy die dokument gekrimp en iewers in die tuin gaan wegsteek. Die skelms is op sy spoor en die professor benodig dringend jou hulp.Jy en die professor word ook gekrimp en nou word dit lewensbelangrik dat julle die navorsing betyds opspoor.Die vraag is net...Kan jy uit die skelms se pad bly, die dokumente vind asook die groot gevare in die tuin vermy? Jy moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly.Wees gewaarsku liewe leser...Dié avontuur is gevaarlik!Kies versigtig...

Artículos relacionados

  • Poetry Is Our Ministry to Touch the Heart
    Anelda Lukesia Ballard / Jean Anelda Scott
    Poetry is Our Ministry to Touch the Heart, was birthed when Anelda L. Ballard became ill. God spoke to her in a dream and said 'pick up a pen and write' by being obedient this book was written through the Holy Spirit. Anelda and her mother Jean A. Scott believes that God’s wants to heal a hurting heart. This book will inspire you and encourage you to never give up hope. Jesu...
    Disponible

    11,12 €

  • I soldati lunghi
    Pierluigi Romeo di Colloredo Mels
    Il 24 maggio 1915 il Regno d’Italia entrò nella Grande Guerra, che si sarebbe dimostrata il momento più alto e tragico della sua storia, a poco più di cinquant’anni dalla sua unificazione.In quella lotta tremenda durata quattro anni, la Brigata Granatieri di Sardegna , con i suoi due valorosi Reggimenti, i più antichi del Regio Esercito scrisse, nel grande quadro della guerra d...
    Disponible

    32,59 €

  • Five Beneath Philly
    Susan Bandy / Tom Richmond
    Allen Williams plans to make something of his life and escape South Philly and the work at Cross Brothers’ Meat Packing Plant. He prepares himself with excellent grades and an upcoming full-ride scholarship to climb out of South Philly forever. Then fate changes his whole world. An only son in a family of six, Allen suddenly finds himself responsible for his mother, grandmother...
    Disponible

    18,28 €

  • Forms
    Sharon Welch
    I am an award-winning artist and my works hang in private residences, community hospitals, businesses, and restaurants across the US and also abroad.  I live in Pierre, South Dakota. Since 2008 I have owned Sharon Welch Gallery and Studio where I paint and teach classes.  My theory is have fun, remove the fear of failure, experiment and let the child inside of you play.Very oft...
  • Ricordi di una ausiliaria
    Andrea Lombardi / Raffaella Duelli
    Le memorie di Raffaella Duelli, Volontaria nel Battaglione Barbarigo della Decima Flottiglia Mas iniziano con la partenza del Barbarigo da Roma, narrando la lunga marcia del reparto verso il nord, sotto il mitragliamento degli aerei Alleati. Quindi, è descritta vividamente l'ultima battaglia del Barbarigo sul Fronte Sud, dal Senio a Comacchio: gli appunti di Raffaella, giov...
    Disponible

    28,08 €

  • Why Didn’t You Ask?
    Panya Dixon
    From an early occurrence in her childhood to a perilous thirteen-year relationship, Panya Dixon too often suffered from various forms of physical, emotional, and sexual abuse. Conflicted between love and the pain her loved ones brought on her, she consistently had to fight for her life and her will to move on. Why Didn’t You Ask? is an expression of Panya’s truth—her trials, pa...
    Disponible

    20,35 €

Otros libros del autor

  • Moord en ander speletjies
    Corlie Putter
    Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd ’n buitestaander in ’n kat en muis speletjie is.Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, t...
    Disponible

    17,45 €

  • Moord en Ander Gaste
    Corlie Putter
    Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van ’n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak ’n groot uitdaging.Die ondersoek sleur.Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vr...
    Disponible

    17,27 €

  • Moord en Ander Inkopies
    Corlie Putter
    Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om ’n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.Wat het twee moorde, ’n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong ...
    Disponible

    17,14 €