LIBROS DEL AUTOR: corlie putter

4 resultados para LIBROS DEL AUTOR: corlie putter

  • Professor Frisko se Penarie
    Corlie Putter
    Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur....In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.Hy is besig met navorsing en het ’n baie belangrike deurbraak gemaak.Om te verhoed dat die navorsing i...
    Disponible

    10,99 €

  • Moord en ander speletjies
    Corlie Putter
    Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd ’n buitestaander in ’n kat en muis speletjie is.Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, t...
    Disponible

    17,45 €

  • Moord en Ander Gaste
    Corlie Putter
    Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van ’n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak ’n groot uitdaging.Die ondersoek sleur.Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vr...
    Disponible

    17,27 €

  • Moord en Ander Inkopies
    Corlie Putter
    Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om ’n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.Wat het twee moorde, ’n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong ...
    Disponible

    17,14 €