Librería Samer Atenea
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie - maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ’n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet dié hoëprofiel-plaasmoord oplos.