LIBROS DEL AUTOR: karin brynard

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: karin brynard

  • Plaasmoord
    Karin Brynard
    Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie - maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ’n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet dié hoëprofiel-plaasmoord oplos. ...
    Disponible

    27,47 €

  • Onse Vaders
    Karin Brynard
    In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan dié pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na ’n vrou en haar kind wat tydens ’n motorkaping ontvoer is en iewers...
    Disponible

    26,24 €