Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Diepsee is ’n keur uit al die kortverhaalbundels van E. Kotze: Halfkrone vir die Nagmaal, Silt van die aarde, Halwe hemel, Waterwyfie en ander woestynverhale en Die wind staan oos. Dit is uitsonderlik fyn stories oor die ruwe Sandveld aan die Weskus van Suid-Afrika.