Die Man, die Boom en die Wolf

Die Man, die Boom en die Wolf

Idries Shah / Lezanne Lategan

13,06 €
IVA incluido
Disponible
Editorial:
Hoopoe Books
Año de edición:
2025
ISBN:
9781967855490
13,06 €
IVA incluido
Disponible

Selecciona una librería:

  • Librería Samer Atenea
  • Librería Aciertas (Toledo)
  • Kálamo Books
  • Librería Perelló (Valencia)
  • Librería Elías (Asturias)
  • Donde los libros
  • Librería Kolima (Madrid)
  • Librería Proteo (Málaga)

Is dit moontlik dat sommige mense meer geluk en geleenthede aantrek as ander? Of is dit dalk omdat sommige mense beter is om geleenthede raak te sien en te benut? In hierdie storie sal kinders leer hoe negatiwiteit en ons eie geslote gedagtes ons kan keer om vooruit te gaan. Namate die verhaal van Die Man, die Boom en die Wolf ontvou, sal lesers sien hoe ons gewoontes en denke soms ons vryheid beperk.Hierdie storie is een van baie wysheidverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah aan sy eie kinders vertel het. Die verhale kom uit Sentraal-Asië en die Midde-Ooste en word nou pragtig geïllustreer gepubliseer, sodat kinders wêreldwyd dit kan geniet. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer en te wys dat ons almal iets in gemeen het.Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. ’n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; ’n volwassene kan dit op ’n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Artículos relacionados

  • Poetry Is Our Ministry to Touch the Heart
    Anelda Lukesia Ballard / Jean Anelda Scott
    Poetry is Our Ministry to Touch the Heart, was birthed when Anelda L. Ballard became ill. God spoke to her in a dream and said 'pick up a pen and write' by being obedient this book was written through the Holy Spirit. Anelda and her mother Jean A. Scott believes that God’s wants to heal a hurting heart. This book will inspire you and encourage you to never give up hope. Jesu...
    Disponible

    11,12 €

  • I soldati lunghi
    Pierluigi Romeo di Colloredo Mels
    Il 24 maggio 1915 il Regno d’Italia entrò nella Grande Guerra, che si sarebbe dimostrata il momento più alto e tragico della sua storia, a poco più di cinquant’anni dalla sua unificazione.In quella lotta tremenda durata quattro anni, la Brigata Granatieri di Sardegna , con i suoi due valorosi Reggimenti, i più antichi del Regio Esercito scrisse, nel grande quadro della guerra d...
    Disponible

    32,59 €

  • Five Beneath Philly
    Susan Bandy / Tom Richmond
    Allen Williams plans to make something of his life and escape South Philly and the work at Cross Brothers’ Meat Packing Plant. He prepares himself with excellent grades and an upcoming full-ride scholarship to climb out of South Philly forever. Then fate changes his whole world. An only son in a family of six, Allen suddenly finds himself responsible for his mother, grandmother...
    Disponible

    18,28 €

  • Forms
    Sharon Welch
    I am an award-winning artist and my works hang in private residences, community hospitals, businesses, and restaurants across the US and also abroad.  I live in Pierre, South Dakota. Since 2008 I have owned Sharon Welch Gallery and Studio where I paint and teach classes.  My theory is have fun, remove the fear of failure, experiment and let the child inside of you play.Very oft...
  • Ricordi di una ausiliaria
    Andrea Lombardi / Raffaella Duelli
    Le memorie di Raffaella Duelli, Volontaria nel Battaglione Barbarigo della Decima Flottiglia Mas iniziano con la partenza del Barbarigo da Roma, narrando la lunga marcia del reparto verso il nord, sotto il mitragliamento degli aerei Alleati. Quindi, è descritta vividamente l'ultima battaglia del Barbarigo sul Fronte Sud, dal Senio a Comacchio: gli appunti di Raffaella, giov...
    Disponible

    28,08 €

  • Why Didn’t You Ask?
    Panya Dixon
    From an early occurrence in her childhood to a perilous thirteen-year relationship, Panya Dixon too often suffered from various forms of physical, emotional, and sexual abuse. Conflicted between love and the pain her loved ones brought on her, she consistently had to fight for her life and her will to move on. Why Didn’t You Ask? is an expression of Panya’s truth—her trials, pa...
    Disponible

    20,35 €

Otros libros del autor

  • Die Verhaal van Sand
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Min verhale is so ewig soos dié van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos dié van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer ’n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groe...
    Disponible

    13,00 €

  • Praat Eerste en Verloor
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Wanneer ’n jong paartjie mekaar uitdaag om te kyk wie die langste kan stil bly, lei hul koppigheid tot allerlei moeilikheid - totdat een van hulle uiteindelik ingee. Hierdie lieflik geïllustreerde verhaal is ’n ligte, humoristiese waarskuwing oor hoe maklik ’n mens kan vergeet wat regtig saak maak in die lewe.Die storie is een van baie wysheidsverhale wat deur die Afghaanse fil...
    Disponible

    13,06 €

  • Die Miere en die Pen
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    In hierdie prettige storie volg ons ’n groep nuuskierige miere wat iets baie vreemd ontdek: merke op papier en die pen wat dit maak. Hulle leer hoe dit werk - maar verstaan hulle regtig wat dit beteken?Hierdie storie wys op ’n speelse manier dat om baie feite te ken nie dieselfde is as om iets werklik te verstaan nie. Dis ’n uitnodiging om saam met jou kind te dink, vrae te vra...
    Disponible

    13,06 €

  • Die Seun Sonder ’n Stem en die Mans Wat Nie Kon Hoor Nie
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Al dink ons dikwels dat ons ’n goeie begrip van ’n situasie het, is dit maklik vir mense om patrone te soek in ander mense se gedrag en in situasies wat by hul eerste indrukke pas. In hierdie storie mislees ’n bokwagter die optrede van ’n ander man. In plaas daarvan om sy fout reg te stel toe nuwe inligting verskyn, probeer hy die gebeure aanpas om by sy oorspronklike misversta...
    Disponible

    13,06 €