LIBROS DEL AUTOR: lezanne lategan

5 resultados para LIBROS DEL AUTOR: lezanne lategan

  • Die Verhaal van Sand
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Min verhale is so ewig soos dié van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos dié van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer ’n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groe...
    Disponible

    13,00 €

  • Praat Eerste en Verloor
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Wanneer ’n jong paartjie mekaar uitdaag om te kyk wie die langste kan stil bly, lei hul koppigheid tot allerlei moeilikheid - totdat een van hulle uiteindelik ingee. Hierdie lieflik geïllustreerde verhaal is ’n ligte, humoristiese waarskuwing oor hoe maklik ’n mens kan vergeet wat regtig saak maak in die lewe.Die storie is een van baie wysheidsverhale wat deur die Afghaanse fil...
    Disponible

    13,06 €

  • Die Miere en die Pen
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    In hierdie prettige storie volg ons ’n groep nuuskierige miere wat iets baie vreemd ontdek: merke op papier en die pen wat dit maak. Hulle leer hoe dit werk - maar verstaan hulle regtig wat dit beteken?Hierdie storie wys op ’n speelse manier dat om baie feite te ken nie dieselfde is as om iets werklik te verstaan nie. Dis ’n uitnodiging om saam met jou kind te dink, vrae te vra...
    Disponible

    13,06 €

  • Die Man, die Boom en die Wolf
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Is dit moontlik dat sommige mense meer geluk en geleenthede aantrek as ander? Of is dit dalk omdat sommige mense beter is om geleenthede raak te sien en te benut? In hierdie storie sal kinders leer hoe negatiwiteit en ons eie geslote gedagtes ons kan keer om vooruit te gaan. Namate die verhaal van Die Man, die Boom en die Wolf ontvou, sal lesers sien hoe ons gewoontes en denke ...
    Disponible

    13,06 €

  • Die Seun Sonder ’n Stem en die Mans Wat Nie Kon Hoor Nie
    Idries Shah / Lezanne Lategan
    Al dink ons dikwels dat ons ’n goeie begrip van ’n situasie het, is dit maklik vir mense om patrone te soek in ander mense se gedrag en in situasies wat by hul eerste indrukke pas. In hierdie storie mislees ’n bokwagter die optrede van ’n ander man. In plaas daarvan om sy fout reg te stel toe nuwe inligting verskyn, probeer hy die gebeure aanpas om by sy oorspronklike misversta...
    Disponible

    13,06 €