Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Die eerste lewe van Colet (1955), ’n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), ’n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus 'in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is', soos Elize Botha dit beskryf, en vestig reeds die patroon van mitiese parallelle.