LIBROS DEL AUTOR: etienne leroux

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: etienne leroux

  • Die eerste siklus
    Etienne Leroux
    Die eerste lewe van Colet (1955), ’n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), ’n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus 'in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is', soos Elize Botha dit beskryf, en vestig reeds die patroon van mitiese p...
    Disponible

    33,95 €

  • Die 18-44-trilogie
    Etienne Leroux
    18-44, Isis Isis Isis, Na’va: Nou vir die eerste keer saamgevoeg en heruitgegee. Die aweregse humor in hierdie drie satires sal steeds tot vandag se lesers spreek. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbystering te beleef. ...
    Disponible

    33,21 €