Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Gebaseer op die treffer TV-reeks. Jacques Rynhard, een van die land se gewildste skrywers, verdwyn op die kruin van sy loopbaan. Joernalis Carina Human moet uitvind waar hy is, maar meer belangrik, hoekom hy verdwyn het. Sy krap ’n perdebynes oop van verraad, donker geheime, moord en mislukte verhoudings.