LIBROS DEL AUTOR: leon van nierop

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: leon van nierop

  • Ballade vir ’n enkeling
    Leon van Nierop
    Gebaseer op die treffer TV-reeks. Jacques Rynhard, een van die land se gewildste skrywers, verdwyn op die kruin van sy loopbaan. Joernalis Carina Human moet uitvind waar hy is, maar meer belangrik, hoekom hy verdwyn het. Sy krap ’n perdebynes oop van verraad, donker geheime, moord en mislukte verhoudings. ...
    Disponible

    29,86 €

  • Plesierengel
    Leon van Nierop
    Tristan Hansen is ’n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Si...
    Disponible

    25,58 €

  • Wolwedans in die skemer
    Leon van Nierop
    Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word. ...
    Disponible

    26,51 €