LIBROS DEL AUTOR: chris karsten

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: chris karsten

  • Die respektabele meneer Hartslief
    Chris Karsten
    Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs ’n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks ...
    Disponible

    23,00 €