LIBROS DEL AUTOR: albert blake

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: albert blake

  • AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier
    Blake Albert
    In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regerin...
    Disponible

    21,87 €

  • Boereverraaier
    Albert Blake
    Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanha...
    Disponible

    25,38 €