Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Dis Oujaarsaand...weer.Elke Oujaarsaand verskyn Vulcan op die verhoog by die eksklusiewste klub in die Kolonie. En elke Oujaarsaand sit skaam bibliotekaris Hestia by dieselfde tafel om na die vertoning te kyk.Maar hierdie jaar maak Hestia ’n nuwejaarsbesluit wat alles kan verander.As sy dit net durf waag...