Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens ’n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm ’n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.