Lig van die Vuurvliegies

Lig van die Vuurvliegies

Chep Gerber

15,65 €
IVA incluido
Disponible
Editorial:
JP Gerber
Año de edición:
2025
ISBN:
9781764180313
15,65 €
IVA incluido
Disponible

Selecciona una librería:

  • Librería Samer Atenea
  • Librería Aciertas (Toledo)
  • Kálamo Books
  • Librería Perelló (Valencia)
  • Librería Elías (Asturias)
  • Donde los libros
  • Librería Kolima (Madrid)
  • Librería Proteo (Málaga)

Ferdi Roux is ’n stil man wat in die verlede vasgehaak het en herinneringe met hom saam dra. Ou liefdes het littekens gelaat. So ook moeilike keuses wat jong mans tydens Suid-Afrika se Apartheid-era moes maak. Hy leef in ’n wêreld van motorfietse en punkmusiek, eggo’s van sy jeug.Alles verander die aand toe hy ’n jong vrou op die dansvloer ontmoet. Die vonk tussen hulle is onmiddellik en elektries. Ferdi word ingetrek in ’n wêreld waarvan hy nog nooit bewus was nie - ’n wêreld van dwelms, verslawing, en die harde werklikhede wat mense dryf om verwoestende besluite te neem. Sy engel verlos hom van die bande van die samelewing wat hom wurg, maar haar vlerk is gebreek en sy is self vasgevang en weerloos teen die aanslae van die wêreld.Terwyl hy veg om die vrou wat hy liefhet van haar afhanklikheid te bevry, verdiep die band wat hulle bind. Hulle trek Kaap toe om saam ’n nuwe lewe te begin en behandeling te ontvang. Die nagklublewe is hul toevlug wanneer haar behandeling ander struikelblokke oor hulle pad plaas. Die greep van verslawing weier egter om te verslap, die wiel draai, sy geliefde se swakheid word uitgebuit deur dié wat behoort te help en geskiedenis herhaal.Die tragedie wat ontvou verander Ferdi se lewe ingrypend en onherroeplik op maniere wat hy nooit kon voorsien nie. Hy bevind homself op ’n pad wat in sy geliefde se voetspore volg en die wanhoop van iemand wat niks oor het om te verloor nie. Stelselmatig word hy ’n weergawe van die lewensmaat vir wie hy onvoorwaardelik lief is en ervaar hy waarom ontsnapping soms die enigste keuse is, maak nie saak waarheen nie. Teen die agtergrond van genadelose uitbuiting, die soeke na aanvaarding, en die helende krag van kuns en musiek, ontvou ’n verhaal van wedersydse liefde tussen sielsgenote. Vir dié wat verstaan dat lewenskeuses binne ’n konteks gemaak word - en dat ware geluk vir elkeen iets anders kan beteken - hierdie boek is vir jou.

Artículos relacionados

  • Poetry Is Our Ministry to Touch the Heart
    Anelda Lukesia Ballard / Jean Anelda Scott
    Poetry is Our Ministry to Touch the Heart, was birthed when Anelda L. Ballard became ill. God spoke to her in a dream and said 'pick up a pen and write' by being obedient this book was written through the Holy Spirit. Anelda and her mother Jean A. Scott believes that God’s wants to heal a hurting heart. This book will inspire you and encourage you to never give up hope. Jesu...
    Disponible

    11,12 €

  • I soldati lunghi
    Pierluigi Romeo di Colloredo Mels
    Il 24 maggio 1915 il Regno d’Italia entrò nella Grande Guerra, che si sarebbe dimostrata il momento più alto e tragico della sua storia, a poco più di cinquant’anni dalla sua unificazione.In quella lotta tremenda durata quattro anni, la Brigata Granatieri di Sardegna , con i suoi due valorosi Reggimenti, i più antichi del Regio Esercito scrisse, nel grande quadro della guerra d...
    Disponible

    32,59 €

  • Five Beneath Philly
    Susan Bandy / Tom Richmond
    Allen Williams plans to make something of his life and escape South Philly and the work at Cross Brothers’ Meat Packing Plant. He prepares himself with excellent grades and an upcoming full-ride scholarship to climb out of South Philly forever. Then fate changes his whole world. An only son in a family of six, Allen suddenly finds himself responsible for his mother, grandmother...
    Disponible

    18,28 €

  • Forms
    Sharon Welch
    I am an award-winning artist and my works hang in private residences, community hospitals, businesses, and restaurants across the US and also abroad.  I live in Pierre, South Dakota. Since 2008 I have owned Sharon Welch Gallery and Studio where I paint and teach classes.  My theory is have fun, remove the fear of failure, experiment and let the child inside of you play.Very oft...
  • Ricordi di una ausiliaria
    Andrea Lombardi / Raffaella Duelli
    Le memorie di Raffaella Duelli, Volontaria nel Battaglione Barbarigo della Decima Flottiglia Mas iniziano con la partenza del Barbarigo da Roma, narrando la lunga marcia del reparto verso il nord, sotto il mitragliamento degli aerei Alleati. Quindi, è descritta vividamente l'ultima battaglia del Barbarigo sul Fronte Sud, dal Senio a Comacchio: gli appunti di Raffaella, giov...
    Disponible

    28,08 €

  • Why Didn’t You Ask?
    Panya Dixon
    From an early occurrence in her childhood to a perilous thirteen-year relationship, Panya Dixon too often suffered from various forms of physical, emotional, and sexual abuse. Conflicted between love and the pain her loved ones brought on her, she consistently had to fight for her life and her will to move on. Why Didn’t You Ask? is an expression of Panya’s truth—her trials, pa...
    Disponible

    20,35 €