Librería Samer Atenea
Kálamo Books
Librería Elías (Asturias)
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Die Bosoorlog het plaasgevind tussen 1966 en 1989. Met uitsondering van dié wat daaraan deelgeneem het, is dit n betreklike onbekende konflik. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het aan die konflik deelgeneem. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer.