Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm ’n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in.