Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook ’n werk wat in ’n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.