Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
As ’n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome eendag sou word.