Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
Lois is baie lief vir die natuur en vind groot berusting daar vir ’n wegbreek van haar besige lewe as verpleegster met veeleisende ure,hulp aan gemeenskap in aftye, bidure en besoeke. Sy is ook lief vir kunswerk, en skilder graag wanneer sy tyd het. Haar groot passie ismense, verhoudings en sy reis ook baie. Haar liefde vir die pad (of vliegtuig) verskaf gereeld geopende geleenthede vir Sy Koningrykse werk. Saai saaier saai... Die Here sal natmaak en laat groei.