Librería Samer Atenea
Librería Aciertas (Toledo)
Kálamo Books
Librería Perelló (Valencia)
Librería Elías (Asturias)
Donde los libros
Librería Kolima (Madrid)
Librería Proteo (Málaga)
'Die Laaste lewe van Timtom Taljaard' is die sonderlinge verhaal van ’n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar ’n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens ’n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en ’n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is. Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.