LIBROS DEL AUTOR: wilna adriaanse

4 resultados para LIBROS DEL AUTOR: wilna adriaanse

  • Dubbelspel
    Wilna Adriaanse
    Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om dié wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar s...
    Disponible

    20,49 €

  • Rebecca
    Wilna Adriaanse
    Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van ’n regsgraad, ’n rugsak, ’n groot mond en baie guts. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ’n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ’n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ’n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . . ...
    Disponible

    24,21 €

  • Wilna Adriaanse Omnibus 3
    Wilna Adriaanse
    Die verhale in hierdie omnibus is Die wingerd sal weer bot, Liefde is ’n kleur en Brug van woorde. ...
    Disponible

    19,76 €

  • Die boek van Ester
    Wilna Adriaanse
    Alles wat Ester Green geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat ’n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy ’n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om ni...
    Disponible

    29,93 €