LIBROS DEL AUTOR: willem anker

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: willem anker

  • Buys
    Willem Anker
    Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus − deur die onrustige landskap van die la...
    Disponible

    25,33 €