LIBROS DEL AUTOR: sonja kantey

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: sonja kantey

  • Langbourne
    Alan P Landau / Sonja Kantey
    Nadat hulle ontvlug het van die onderdrukking in Pole, vestig ’n jong Joodse familie hulle in Ierland waar hulle knellende armoede en swaarkry ondervind. Sonder die ondersteuning van hul treurende vader, neem twee broers sake in hulle eie hande en span die seile na Afrika.In 1891 kom Morris (16) en Dawid (15) in Port Elizabeth, Suid-Afrika, aan en hulle begin onmiddellik om hul...
    Disponible

    23,86 €