LIBROS DEL AUTOR: sarah du pisanie

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: sarah du pisanie

sarah du pisanie Eliminar filtro Quitar filtros
  • Sarah du Pisanie Omnibus 9
    Sarah du Pisanie
    Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly. In Die kralebruid word Isa deur die ...
    Disponible

    19,84 €

  • Sarah du Pisanie Omnibus 8
    Sarah du Pisanie
    In ’n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met ’n ysterhand oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand - en inspireer hulle onwetend om ’n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep. In Hard soos ka...
    Disponible

    19,76 €

  • Sarah du Pisanie Omnibus 7
    Sarah du Pisanie
    Die verhale in hierdie omnibus is My hartjie, my liefie, Die voorskootbataljon en Fort van die kappiedraers. ...
    Disponible

    19,79 €