LIBROS DEL AUTOR: rudie van rensburg

5 resultados para LIBROS DEL AUTOR: rudie van rensburg

rudie van rensburg Eliminar filtro Quitar filtros
  • Kamikaze
    Rudie van Rensburg
    Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles oor die SAPD lees . . . Hy’t juis ’n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig nóg te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en ’n moordenaar uit jou nagmerries . . . ...
    Disponible

    21,84 €

  • Pirana
    Rudie van Rensburg
    Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n griese...
    Disponible

    23,33 €

  • Judaskus
    Rudie van Rensburg
    Beendere word gevind op ’n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor ou moordsake. Gou begin die moorde vinnig opmekaar kom, en tussendeur die nuwe buurvrou wat Kassie se kop aan’t swymel het, én sy enorme posseël-meevaller weens nog ’n moord, moet hy uitwerk waarom ’n geheimsinnige bende skynbaar besig is om sigself uit te roei. Elke warm leidra...
    Disponible

    23,28 €

  • Kopskoot
    Rudie van Rensburg
    Dit lyk asof kaptein Kassie Kasselman met ’n reeksmoordenaar te kampe het toe Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans kopskote begin kry. Maar Kassie is nie oortuig die moorde dui nie op iets anders nie . . . ...
    Disponible

    23,33 €

  • Slagyster
    Rudie van Rensburg
    Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie - posseël- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met ’n ernstige waarskuwing op sy diensrekord - sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die ...
    Disponible

    23,19 €