LIBROS DEL AUTOR: martha maria jones

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: martha maria jones

martha maria jones Eliminar filtro Quitar filtros
  • afkop
    Martha Maria Jones
    Ons leer vroeg om stil te wees.Om in te sluk. Om aan te gaan. Om die regte gesig te dra vir die regte mense. Om sorg te noem wat eintlik vrees is - en om dit te doen so goed, so lank, dat ons vergeet dat ons dit doen.AFKOP is ’n bundel oor die lyf wat onthou. Oor depressie se stil, afwaartse trek. Oor moederskap wat terselfdertyd liefhet en laat gaan. Oor dogterskap wat vra wat...
    Disponible

    5,64 €