LIBROS DEL AUTOR: marita van der vyver

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: marita van der vyver

marita van der vyver Eliminar filtro Quitar filtros
  • Swemlesse vir ’n meermin
    Marita van der Vyver
    Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie? ...
    Disponible

    13,93 €

  • Die blou van onthou
    Marita van der Vyver
    Die blou van onthou is ’n wydstromende rivier van ’n roman, ’n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. ...
    Disponible

    25,59 €

  • Dis koue kos, skat
    Marita van der Vyver
    Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan. ...
    Disponible

    25,81 €