LIBROS DEL AUTOR: mariel le roux

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: mariel le roux

  • Klara
    Mariël le Roux
    Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom - Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met ’n hal...
    Disponible

    23,28 €