LIBROS DEL AUTOR: kimmie kriel

6 resultados para LIBROS DEL AUTOR: kimmie kriel

  • Sensuurraad Weekliks Deel 1
    Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt / Kimmie Kriel
    Verban in al vier provinsies. Nou beskikbaar vir die heel eerste keer. Vampier vind liefde in ’n oproepsentrum. Nie vir kinders nie. - Voorsitter (K. Kriel) ...
    Disponible

    23,55 €

  • Spin City
    Kimmie Kriel
    Spin CityA Complete Guide to Online SlotsTried. Tested. Rode hard. Put away largely disappointed. Heart. Soul. Blood. Guts.And various other strange, gooey liquids have been spilled chasing this high. Welcome to Spin City - where the blind stumble through dead spins in search of Eldorado. Most find ruin and finally give up.Others... well, others keep spinning -26 sugars on the...
    Disponible

    22,09 €

  • Love it to Death!
    Kimmie Kriel
    In Witch Craft there are no do-overs. Meet Susan Younger, a young, precocious Chaos Witch on a mission. Her speciality? Sex Magick. And one night, whilst mid would-be-coitus, she stumbles a little too hard. Now, armed with only her wit and a penchant for dissent, she descends into the cold Cape Town air in search of absolution in the most unlikeliest of ways. ...
    Disponible

    22,58 €

  • Wrede Somer
    Kimmie Kriel
    *Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder ’n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is J...
    Disponible

    26,40 €

  • Kettie Kind
    Kimmie Kriel
    'Blatant Vulgêr. Hoogs Waaghalsig. Vreeslik Talentvol. Te Afrikaans. Snaaks.' Een ou net sy gesig in sy hande laat sak en gesê hy weet nie wat om te sê nie.Dis maar die lot van hierdie werk wat nou voor julle lê. 2018. My pen het gebloei. Nou vir die eerste keer heroorweeg. Kettie Kind. Dis moeiliker om te frons, julle. ...
    Disponible

    21,48 €

  • Jan Van Riebeeck
    Kimmie Kriel
    Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het. 1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale.Kom vang ’n joyride saam met my deur ons vreeslike geskiedenis, en beleef die ups en downs van Suid-Afrika!Nie net in stereo nie (waar beskikbaar), maar in ’n taal wat nou glo op die krukkelys is!Hier is dit dan nou. Ons verlede, in vol kleur; kaal, blatant, en b...
    Disponible

    18,09 €