LIBROS DEL AUTOR: kerneels breytenbach

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: kerneels breytenbach

kerneels breytenbach Eliminar filtro Quitar filtros
  • Ester
    Kerneels Breytenbach
    ’n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en ’n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. ...
    Disponible

    22,05 €

  • Donkerland
    Deon Opperman / Kerneels Breytenbach
    In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verk...
    Disponible

    25,28 €

  • Hartland
    Deon Opperman / Kerneels Breytenbach
    Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslik...
    Disponible

    24,82 €