LIBROS DEL AUTOR: karel schoeman

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: karel schoeman

  • Klassiek reeks
    Karel Schoeman
    Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ’n voorbereiding op die onafwendbare einde ...
    Disponible

    25,41 €

  • Klassiek reeks
    Karel Schoeman
    In die verhaal van vier generasies van ’n boeregesin in die Roggeveld word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is. ...
    Disponible

    23,76 €