LIBROS DEL AUTOR: june botha

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: june botha

  • Vlug van die Nag
    June Botha
    Iewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde...
    Disponible

    17,34 €

  • Lodene
    June Botha
    Lonika, ’n jong vrou, het haar hart verloor op dié van ’n gesiene sakeman, Wilhelm. 'Verlief en verlore,' sou Stephan skouerophalend met ’n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in ’n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word ’n marteling tussen l...
    Disponible

    17,74 €

  • Lodene
    June Botha
    Lonika, a young woman, lost her heart to a respected businessman, Wilhelm. 'Lost in love,' is what Stephan would call it with a shrug of his broad shoulders as he helplessly watched his brother, Wilhelm, change into a cruel, cold hearted spouse who tries his utmost to end the life of his unborn baby in underhanded ways. Lonika’s life becomes a treacherous journey between lies a...
    Disponible

    17,80 €