LIBROS DEL AUTOR: helena hugo

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: helena hugo

  • Marta
    Helena Hugo
    Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf ’n diploma in haarkappery en begin ’n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het ’n ...
    Disponible

    16,09 €

  • Haar naam is Ragel
    Helena Hugo
    Ragel Naudé het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer ná die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos ’n moeder vir haar is...
    Disponible

    17,36 €