LIBROS DEL AUTOR: dalene matthee

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: dalene matthee

  • Toorbos
    Dalene Matthee
    Karoliena Kapp is ’n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur ’n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, ’n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die ...
    Disponible

    25,83 €

  • Kringe in ’n bos
    Dalene Matthee
    ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer - saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur goudd...
    Disponible

    23,33 €