LIBROS DEL AUTOR: annelie botes

1 resultados para LIBROS DEL AUTOR: annelie botes

  • Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)
    Annelie Botes
    Op ’n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan. ...
    Disponible

    23,29 €