LIBROS DEL AUTOR: andre pbrink

2 resultados para LIBROS DEL AUTOR: andre pbrink

  • Philida
    André P. Brink / André PBrink
    Dit verg die jong slavin Philida groot moed om by die Slawebeskermer op Stellenbosch ’n klag teen haar baas te gaan lê. Cornelis Brink, op wie se plaas sy grootgeword het, wil haar verkoop nadat sy vier kinders by sy seun, Frans Brink, gehad het. ’n Meesleurende en aangrypend slaweroman deur ’n meesterverteller. ...
    Disponible

    34,41 €

  • Bidsprinkaan
    André P. Brink / André PBrink
    Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minna...
    Disponible

    28,54 €