LIBROS DEL AUTOR: andre p brink

3 resultados para LIBROS DEL AUTOR: andre p brink

  • Philida
    André P. Brink / André PBrink
    Dit verg die jong slavin Philida groot moed om by die Slawebeskermer op Stellenbosch ’n klag teen haar baas te gaan lê. Cornelis Brink, op wie se plaas sy grootgeword het, wil haar verkoop nadat sy vier kinders by sy seun, Frans Brink, gehad het. ’n Meesleurende en aangrypend slaweroman deur ’n meesterverteller. ...
    Disponible

    34,41 €

  • Bidsprinkaan
    André P. Brink / André PBrink
    Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minna...
    Disponible

    28,54 €

  • ’n Droë wit seisoen
    André P Brink
    Hierdie roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding is in 1979, kort na publikasie, vir ’n tyd lank verbied. Die hoofkarakter is ’n doodgewone man wie se sin vir regverdigheid geskok word deur die gebeure, en hy probeer om agter die waarheid te kom. ...
    Disponible

    26,06 €